TE HUUR 2 Slaapkamer Woonstel Afdak Vir 1 Motor Reg oor Pick&Pay Witpoortjie Sen. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - Apartments and FlatsIntention - For RentPrice Option - Set PricePrice per unit - YesPrice - R5500Bedrooms - 2Bathrooms - 1Garages -...
Ontsnap na die rustige leefstyl van Bergvallei Aftreelandgoed met hierdie pragtige 2 slaapkamer, badkamer meenthuis. Geleë in die hartjie van die natuur bied hierdie eiendom ''n bosveldgevoel soos geen ander nie.Hierdie meenthuis het ''n ruim leefarea, moderne kombuis en ''n privaat enkelmotorafdak en is...
Die area kry Geen Loadshedding !!!2 slaapkamer eenheid te huur in Rietfontein.Hierdie eenheid bied: 2 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis met ingeboude kaste. lekker groot linnekas en stoorplek onder die trappe, klein patio vir sondae midae kuiertjies. Onderdak parkering.Loop afstand van...
Veilige en rustige Een slaapkamer Log cabin.-Eie ingang.-Gas stoof-Gas geyser-Wasmasjien punt.-Eie tuintjie.-Onder dak parkering.-Water ingesluit-Boorgat water.-Alarms en solar ligte orals.-Vullis verwydering en Tuine word gedoen.-Fibre beskikbaar.-Klein hondjie welkom.-Ongelukkig geen katte.Grootfontein...
Groot 1 slaapkamer woonstel te huur op n plot.Veilige omgewing.Beskikbaar 15 Mei. Prepaid krag. Gratis boorgat water vir huishoudelike gebruik. Uncapped Wifi Beskikbaar.11.5 km buite Rayton/ Cullinan 3.5 km grondpad. (Rigting - Bronkhorstspruit)Diere vriendelik. Geleentheid om eie klein boerderytjie te...
Professionele Woonstel te Huur in Wonderboom SouthWelkom by jou nuwe tuiste in Wonderboom South, Pretoria! Hierdie stylvolle een-slaapkamer woonstel bied 'n perfekte kombinasie van gemak en gerief. Of jy verkies om gemeubileerd of ongemeubileerd te wees, hierdie helder en ruim leefarea voorsien in jou...
House to let in Moreleta ParkR13000 pmAvailable 1 May3 Bed, 2bath, carport for 2 cars, no garage. Part of the hous can be used as flat or additional bedroom.No agents, direct from owner.Huis te huur IN MORELETAPARK.R13000.00 pm Beskikbaar 1 Mei 243slp, 2badkamers, afdak vir 2 voertuie. Geen garage maar die...
Omhels aftrede wat op sy beste in die skilderagtige Bergvallei Aftreelandgoed woon. Ontdek die bekoring en rustigheid van hierdie 2 slaapkamer, 1 badkamer woonstel met ''n heerlike uitsig oor die natuurpark.Hierdie goed ingerigte woonstel beskik oor ''n ruim leefarea, ''n moderne kombuis en gemaklike...
1 Slaapkamer woonstel naby aan Mayville Mall. Woonstel is op 2de vloer van die kompleks.
Spacious house in Hartenbos Heuwels with scenic ocean views, for rent on long-term basis (one year lease term/s, all holidays included, no need to find alternative accommodation during November/December). 4 bedrooms (main bedroom en-suite with corner bath, hand shower mixer, "his and hers" basins and...
2 Slaapkamer eenhede TE HUUR 2 Slaapkamer eenhede TE HUUR in Orania.Beskik oor:-2 Slaapkamers-1 Badkamer met stort, wasbak en toilet-Oopplan kombuis en leefarea-Gerieflike stoepie-WATER EN ELEKTRISITEIT INGESLUIT BY HUUR-Dubbel parkering (onderdak)-Deel groot erf-Gas uitgesluitKontak ons spoedig om...
Pragtige slaapkamer in ñ huis beskikbaar. Die kamer sal ñ ouer persoon Pas. Die huis is Groot en ges...
Omhels die skoonheid van die natuur in hierdie knus 1 slaapkamer, 1 badkamer huis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed. Geleë in ''n rustige omgewing met asemrowende uitsigte oor die omliggende groen, bied hierdie huis ''n rustige toevlugsoord vir diegene wat ''n ontspannende en verjongende leefstyl...
Semi een slaapkamer huis met afdak te huur te Strubenvale vir max 1 of 2 bejaarde sober persone. Geen diere R3800. 00 per maand pre paid krag. 0829240606view moreCity and Suburb - Springs
GEEN AGENTE ASB.Netjiese en ruim 2 slaapkamer in kompleks met 24-uur sekuriteit!Dit is 'n bietjie groter as die standaard 2-slaap en oppervlak is 63m2.Oopplan kombuis/ woonarea.Baie ruim hoofslaapkamer. Kamers het groot kaste.Groot badkamer met stort en bad.Motor skadunet afdak.Eenheid is op die 2-de vloer...
RIETONDALE SNOESIGE TUINWOONSTEL MET MEUBELS VIR EEN PERSOON. n Uitsoek, vol gemeubilleerde tuinwoonstel te huur, veilig en stil, slegs vir die enkel persoon in n omgewing wat studie aanmoedig. Veral geskik vir student of professionele persoon. Die plek bestaan uit een slaapkamer met vol badkamer- en...
Lock up and go! The most private corner unit on the third floor. Only 19 units in the block. Spacious two bedroom unit with a communal braai. Within walking distance from Medicross, schools, churches, shops, banks, place for the elderly and busrutes. Available 1 May 2024.Lock up and go! Die mees private...
Huis te huur3 Slaapkamer huis te huur Pretoria Noord. More details:Intention - For RentPrice - 10.0Region - GautengCity and Suburb - Pretoria Noord
2 slaapkamer huis te huur in orkney so 7 km van galaxy af teen die vaalrivier. 2 badkamers .het in geboude kaste .aircon in sitkamer ook. Met gas stoof en oond en gas geyser. Eie erf met afdak vir 2 moters. 1 inloop moterhuis ook. R4000 deposito en huur is r4000 per maand. Sonder water en ligte . Diere kan...
Huis ongemeubileerd in Tergniet te huur vanaf 1 April vir R14000, plus munisipale verbruikers koste. Deposito R15500. 3/4 slaapkamer, 2 badkamer, binne braai area, kombuis, sitkamer. Parkering onder skadunet vir 2 voertuie. Huis is binne oorgedoen. Daar is n woonstel op die erf met eie ingang wat apart...
2 Klein honde is welkom. Geen Kate
2 Klein hondjies is welkom, geen katte.
Oopplan kombuis/sitkamer met een slaapkamer en badkamer. Stoep met braai en dubbelafdak vir twee motors. Baie rustige bosveld omgewing en 5 km vanaf Potchefstroom dorp. Vyfhoek winkelsentrum is 2 km.Water en krag ingesluit. Kontak Rina 0832356061view more
2Slaapkamer woonstel op plot te huur in Kameeldrift Oos. Water en vullis verwydering ingesluit. Prepaid krag en gas vir stoof uitgesluit. Klein tuintjie vir n klein hondjie. Deposit R 4000.00 Huur R 4000pm. Skakel asb 0847833999view more vir meer inligting.