![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||||
![]() |
![]() |
|||||||||||||||
![]() |
![]() |
|||||||||||||||
![]() |
![]() |
|||||||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||
![]() |
![]() |
|||||||||||||||
BondAdvisor – die huislening-spesialis wat jou help om geld te bespaarDie idee om ‘n huis te besit is een wat groot vreugde en opgewondenheid bring - veral vir jong paartjies. Met die voortdurende verhogings in die rente koers en die onstabiele ekonomiese toestande in Suid Afrika word dit deesdae al moeiliker om ‘n huis te besit. ‘n Gemiddelde huis kan enigiets tussen R750,000 en R2,000,000 kos en dit kan deesdae ‘n groot uitdaging wees om hierdie soort kapitaal in die hande te kry. Die enigste manier om werklik u eie huis te besit is om finansiering te verkry en dit is waar Bond Advisor in die prentjie kom.
Bond Advisor verseker dat die proses om ‘n huislening / verband te verry kommervry is deurdat hulle u huislening-aansoek na al die groot banke in Suid Afrika (Absa, FNB, Standard Bank & Nedbank) te stuur om sodoende die beste rentekoers moontlik te verkry. Bond Advisor is al baie jare betrokke in die assistering van huislening-finansiering en het al die veranderinge in hierdie industrie beleef. Verder voldoen hierdie huislening-maatskappy ook aan die nuwe kredietwet en het ‘n merkwaardige rekord van 100% wanneer dit kom by die goedkeuring van huislening-aansoeke. Onafhanklike analiste het ook reeds bevind dat Bond Advisor die vinnigste responstyd het vir die verwerking van huislening-aansoeke.
Talle mense wie se huislening- of verband-aansoek goedgekeur word kom egter een of ander tyd in finansiele moeilikheid weens die feit dat hulle nie tyd gemaak het om vooraf die maandelikse huislening-paaimente wat hulle sal moet betaal, uit te werk nie. Duisende mense in Suid-Afrika maak elke jaar dieselfde fout en Bond Advisor kan juis hierdie mense vooraf help om al die kostes met behulp van hulle handige aanlyn hulpmiddels te bepaal. Hierdie hulpmiddles sluit in die “volledige koste”-rekenaar en BANCA (Bond Advisor New Credit Act Estimator). BANCA help u om te sien wat u werklik kan bekostig wanneer al u ander maandelikse uitgawes betaal is en stel u sodoende in staat om ‘n intellegende en goed berekende besluit te neem aangaande u huislening of verband.
Een rede waarom Bond Advisor die beste huislening-finansieringsassistent is is die feit dat hulle onafhanklik werk van enige eiendomsagentskappe. Dit verseker dat u belange eerste kom en dat daar geen derde party komissies betrokke is nie. Bond Advisor is ‘n geregistreerde finansiële diensverskaffer wat mense net soos u bystaan wanneer u aansoek doen vir ‘n huislening in Suid Afrika. Al wat u benodig om u aansoek vir ‘n huislening in te dien is ‘n gesertifiseerde afskrif van u ID-dokument of huwelikssertifikaat. Alhoewel hierdie diens gratis is vra ons wel ‘n verminderde bedrag vir regskoste (maar hierdie bedrag is heelwat minder as standard regskostes). Die aansoekproses verloop gewoonlik as volg:
|
![]() |
|||||||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
||||||||||||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |